Lex Barker

Lex Barker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alexander Crichlow Barker, Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1945–1970
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lex Barker (8 Mei 1919 – 11 Mei 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tarzan and the Slave Girl (1950), Mystery of the Black Jungle (1954), Winnetou: The Red Gentleman (1964), en Winnetou: The Last Shot (1965).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search